Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dempies C-uitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dempies C-uitsig is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai, net 1, 7 km vanaf 2de Strand Danabaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en spog met 'n kombuis wat met 2 eenplaat-induksiekookplate, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, lessenaar, stoele en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n houtdek met 'n uitsig oor die see, gasbraaigeriewe en buitesitplek. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dempies C-uitsig sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dempies C-uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Ligging

  • Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dempies C-uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontana-straat 17 E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadab78dca56e49829c0bfbf519b6e446025778f15d2748f1573dd2fd91b4254bebb273e2ae52ca30d884bd560bafa62938f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 E Fontana Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.195947754377 22.028276930058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem