Delux Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 11, Jubapark, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Delux Guesthouse in Jubapark, Volksrust, bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf met 'n uitsig op die Majuba-berge. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en korttermynverblyf.
Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamersuites en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamers met bad- en stortgeriewe.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n mikrogolf, broodrooster, oond, stoof, eetgerei en breekware, asook 'n strykyster toegerus. Daar is ook sitplek. Elke suite het 'n yskassie, lessenaar, 'n TV, elektriese kombers, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- 7de Laan 11, Jubapark, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Delux Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Volksrust Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 11, Jubapark, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom