Dellville Country House & Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Jesse C - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Rene R - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi en netjiese eenheid.
Claudia K - Des 2023
Algehele gradering
A nice place, but not suitable for everyone.
Lees meerJohannes G - Mei 2023
Algehele gradering
Geen ontvangs. Wag vir 'n uur om plek oopgesluit te kry. Moes daarna rond bel om WiFi-kode te kry.
Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en professioneel.
Alana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Professioneel, stil en rustig. Ek het dit baie geniet.
Leonie V - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag in gerief.
Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Dit voel asof ons in ons eie huis was.
Andrew K - Okt 2022
Algehele gradering
It was cosy and nice. Beautiful place to stay in. All the amenities worked well. A lovely place to stay.
Lianda C - Apr 2022
Algehele gradering
Die woonstel is heel luuks ingerig, maar gaste geniet geen privaatheid buite nie aangesien hulle die patio deel met die gaste langsaan. Gaste in 'n woonstel wat net deur 'n pad van die ander geskei word, was baie lawaaierig en ongelukkig moes mens teen wil en dank na hulle gesprekke luister.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis daarvan en sal aandag gee.
Mooi dag.
Herman R - Des 2021
Algehele gradering
Verskuilde edelsteen.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groete
Dellville Span
Wiehahn J - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklike luuksheid.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Groete
Dellville Span
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ruim woonstel met al die nodige geriewe.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer dit opreg.
Brian R - Aug 2021
Algehele gradering
Stopped in Carnarvon on the way to CT via the Namaqualand daisies.
Delmé H - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik, deeglik, skoon, welkom, ontspannend.
Suzanne P - Jun 2021
Algehele gradering
Verblyf was puik!
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Hi Suzanne,
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons span vra weereens onverskoning oor die linne. Ons probeer altyd seker maak dat alles 110% is en somtyds glip daar 'n foutjie deur. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.
Groete,
Dellville span.
Vicky L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Hallo Vicky
Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te hê. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Dellville span
Gert P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker - ruim akkommodasie en baie netjies.
Leandre S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies!
Mm O - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik.
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Was skoon, aangename personeel en alles het vlot verloop.
Dellville Country House & Cottages se terugvoer
Dear Mr van Biljon and Friends
Thank you for your review.
It was only a pleasure having you here.
Please keep safe en we do hope to see you again.
Warm regards from Carnarvon.
Lynda
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dellville Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom