Deep Blue Guest House & Lodge
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Deep Blue Guest House & Lodge is in die klein toevlugsdorpie, Warner Beach in KwaZulu-Natal geleë.
Gaste het 'n keuse van 5 kamers wat of individueel of saam as 'n groep van tot 15 gaste bespreek kan word. Twee van die kamers kan elk 4 gaste akkommodeer, en die oorblywende 3 kamers kan elk 2 gaste akkommodeer. African Dream, Dolphin en Coral Reef het hul eie en suite-badkamers, en Garrick en Kingfisher deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander een met 'n bad.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar,
Gaste kan luilekker op die strand gaan stap, dis net oorkant die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Deep Blue Guest House & Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 11, Winkelspruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom