De Visschuur
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kormorant-straat 15, Fisherman's Village, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
De Visschuur is in die middel van die ou historiese woonbuurt Fisherman's Village in Paternoster. Dit is ruim en modern ontwerp om gerieflike verblyf aan gaste te bied.
Die huis is in die laat 1800's gebou en was deel van die visbedryf. Gedurende die 1990's is die fabriekswinkel in 'n pragtige huis omskep en is net 100 m vanaf die hoofstrand, net om die draai van die bekende Voorstand restaurant en die middedorp. Die huis word deur 'n duin beskerm en is dus teen die wind beskut.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping met dakvensters om die sterre te bewonder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne, oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en die kombuis lei na die eetarea waar gaste maaltye kan geniet. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die voorstoep lei na 'n lieflike, klein grasperk wat ideaal is vir kinders om op te speel en het meubels met 'n ingeboude braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek.
Slaapplek
’n Bespreking by De Visschuur sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kormorant-straat 15, Fisherman's Village, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink De Visschuur het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kormorant-straat 15, Fisherman's Village, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom