De Stal on Vaal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
De Stal on Vaal is 'n lieflike huis wat in die vroeë 1970's 'n melkplaas aan die buitewyke van Douglas op die prentjiemooi oewer van die Vaalrivier was. Die ruim selfsorghuis bied 'n unieke kombinasie tussen moderne en rustieke binnenshuise versiering en 'n rustige atmosfeer.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek waar gaste na 'n besige dag kan ontspan.
Daar is aktiwiteite soos sonsondergangbootvaarte, perdry, die Confluence-wynkelder en 'n 9 putjie-gholfbaan in die omgewing. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n Zipline, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die onderstoep.
Slaapplek
’n Bespreking by De Stal on Vaal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink De Stal on Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Douglas Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Erwe 7, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom