De Kleine Werf
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 18, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Kleine Werf bied selfsorgverblyf in Garies, 'n plaasdorpie in die hartjie van Namakwaland. Die eiendom is 'n goeie opsie vir gesinne of vriendegroepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek, of wat op pad na Namibië is.
Verblyf is beskikbaar in 4 losstaande eenhede, naamlik die Hoofhuis, Miemie Kothuis, Boerbok en Angel Rose. Die hoofhuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Miemie Kothuis, Boerbok en Angel Rose het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n kombuis in elke eenheid wat wat vir selfsorgverblyf toegerus is, en 'n toegeboude stoep met ingeboude braaigeriewe. Gasstowe en LED-ligte is beskikbaar sou daar kragonderbrekings wees.
Die gastehuis is naby verskeie roetes en is gewild tydens die lenteblomseisoen. Dit is langs die plaaslike padstal wat ook as inligtingsentrum dien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofstraat 18, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink De Kleine Werf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garies Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 18, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom