Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Garies.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Garies akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaa...
Agama Tented Camp bied jou 'n toevlugsoord ver van die luisterryke safari-agtige woude en velde van Afrika. Hier in...
Annexes Karas is op 'n skilderagtige plaas in die Kamiesberge en is in die hartjie van die Namakwaland-streek geleë...
Kamas Plaas is tussen Bitterfontein en Garies, in die hartjie van die Namakwaland geleë. Die huis is ideaal vir 'n ...
Witwater B&B bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Kamiesberge, 45 km vanaf Garies. Verblyf beskik oor '...
Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is ...
Kamieskroon Cosy Cottages bied gerieflike selfsorg-kothuise in Kammieskroon, net 67 km vanaf Springbok en 47 km van...
Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon ...
Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaa...
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis o...
Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.