Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kleine Werf

Boerbok
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Hierdie knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed in die slaapkamer en daar is lugversorging en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel toegerus en daar is 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Miemie's Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 485
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en goed toegeruste kombuisie. Die toegeboude stoep het 'n braai. Daar is lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n ketel in die kombuisie en die kamer het 'n TV met DStv kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Angel Rose
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n privaat stoep. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n TV en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die toegeboude stoep het ingeboude braaigeriewe en sitplek vir 2.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R4 200
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, lugversorging en 'n TV met DStv. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien dit vooraf gereël word. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, sowel as 'n boma met 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 18, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad0031205b5cd9cd5d75c400e5ce650c783fcce2b7b0598acfdb2b4c093754260c357fcd3f5817b61f6a0e160954bfb453f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Main Road Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.559082292105 17.989925736385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem