Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kelder

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kelder is 'n knus woonstel op die onderste verdieping van die eienaar se hoofwoning, maar dit het 'n privaat ingang. Dit is net 400 m vanaf die strand in Strand wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na gehalteverblyf vir vakansie- of werksdoeleindes.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. De Kelder is ook na aan 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by De Kelder sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir De Kelder
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Munnikstraat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kelder het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668decb9a0136edb588fa0b57ad9ad34ca77fed9565600f1a784d475b4cc4a6b48b3a008a6a1daeb3c5be150d9efb956a0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 10 Munnik Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.112314758853 18.825379711547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem