Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Christopher V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Daybreak se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, wees verseker dat dit opreg waardeer word. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te kan akkomodeer.
Vriendelike groete,
Jeanette
Willem N - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike in en uit. Lekker tuintjie met swembad.
Daybreak se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete, Jeanette
Jack Pv J - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was vir werksdoeleindes so ek het basies net gebruik gemaak vir rus.
Daybreak se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die resensie. Sien daarna uit om jou weer te verwelkom en dat jy bietjie meer tyd hier sal spandeer.
Groete, Jeanette
Danielle D - Des 2023
Algehele gradering
It was great. Highly recommendable. Made our time in De Aar very pleasant.
Pine P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en sal definitief weer daar slaap.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Geseënde feesseisoen.
Daybreak groete
Jeanette
Elsabe L - Jul 2023
Algehele gradering
Skolesport in De Aar.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Lizette P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvang, baie skoon en netjies, sal definitief weer oorbly.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie, jammer ek julle nie ook kon ontmoet nie, maar sal dit verseker met die volgende kuiertjie doen.
Groete Jeanette
Juan L - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelieke en oulike mense, baie netjiese kamers.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie, was ons voor reg om julle as ons gaste te he.
Viendelike Groete
Louis D - Mrt 2023
Algehele gradering
Really fantastic hosts going far beyond normal.
Mark D - Mrt 2023
Algehele gradering
Great B&B.
Elaine C - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker aangename mense en vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette en Hennie
Willem D - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Daybreak se terugvoer
Dankie. Jeanette
Jacques H - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette
Elvira O - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Hoop jou eggenoot se voet het goed herstel.
Groete
Christiaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Daybreak se terugvoer
Vreeslik dankie vir die resensie. Dankie vir die lekker gesels.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Jeanette.
Liezel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie in De Aar.
Daybreak se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, weet dat dit opreg waardeer word.
Groete
Jeanette
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaap terug huis toe.
Daybreak se terugvoer
Dankie vir die rerugvoer. Ek vertrou julle het julle reis verder geniet.
Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon. Vriendelik. Behulpsaam. Netjies.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette
Mariska L - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad huis toe.
Lees meerDaybreak se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Wees verseker dat ek dit waardeer.
Groete, Jeanette.
Ria B - Sep 2021
Algehele gradering
The reception was excellent as well as the food.
Daybreak se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Joyce P - Mrt 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Daybreak se terugvoer
Hi, baie dankie. Hoop dit het goed gegaan met jou dogter se netbal proewe.
Jeanette
Martin E - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf vir 'n nag of twee.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Haidee J - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en aandag aan kleinste besonderhede!
Daybreak se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Jeanette
Ilse M - Des 2020
Algehele gradering
More than sufficient.
Daybreak se terugvoer
You are more than welcome. Thank you for staying with us.
Chris S - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike oornagstop.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie,
Dit was 'n voorreg om aan julle verblyf kon verskaf. Ons hoop dat ons padjies weer mekaar sal kruis.
Vriendelike groete
Jeanette en Hennie
Gerhard P - Jan 2020
Algehele gradering
Van aankoms tot vertrek 'n wonderlike ervaring.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette
Tiana V - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis, waarde vir geld.
Daybreak se terugvoer
Baie dankie.
Jeanette
Piet V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was fantasmagories en baie ontspannend.
Daybreak se terugvoer
Piet, dit was lekker mense vanaf Namakwaland te ontmoet.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Karoo-groete
Jeanette
Suzanne F - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect place for our needs.
Daybreak se terugvoer
Thank you.
Jeanette
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice guesthouse and friendly service.
Daybreak se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie, ek waardeer jou resensie opreg. Onthou, ek wag vir die beloofte kuiertjie wanneer jy en jou gesin hier verby moet gaan vir julle see vakansie.
Groete,
Jeanette
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom