Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danielsrust Kothuis / Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Danielsrust Kothuis / Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
John W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Gesin met klein kinders

Great place for family, definitely recommend it!

Nice cottage with lots of space for kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer

Baie dankie.

Danielsrust Kothuis / Cottage
Mike N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N
Gesin met klein kinders

Niks.

Verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawbruth D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawbruth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

If I go to Bloemfontein again, I will first consider this cottage.

Very private and pleasant, and we felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat. Skoon en gemaklik.

Die omgewing is so rustig. Ek het gehou van die privaatheid wat mens het met net die 1 huis waar daar nie ander mense is wat te naby bly nie. Die huis is gemaklik en skoon. Die braai area is 'n bonus. En die eienaars is vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Ek sal maklik permanent daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer

Baie dankie, Geraldine!
Dankie ook dat julle alles so netjies gelaat het!
5 ster gaste!

Danielsrust Kothuis / Cottage
Jozet M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jozet M

Pragtige en baie gerieflike oorslaapplek. Ek kan Danielsrust Cottage beslis aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou. Daar was hout beskikbaar vir braai en ons het selfs vars groente vir slaai uit die tuin gekry. Die kothuis was baie mooi, netjies, skoon en goed toegerus. Die groen grasperk, swembad en plaasomgewing het die terugreis soos deel van die vakansie laat voel. Ons twee honde het die spasie baie geniet. Dit was 'n heerlike oornagplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly en ontspan. Ons is vriendelik ontvang. Die kothuis is netjies en goed ingerig en het in al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer

Dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Danielsrust Kothuis / Cottage
Leanne R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Gesin met tieners

Vrede.

Lieflike kothuis met spasie en vrede. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W
Saam met vriende

UItstekend, 10 uit 10.

Moira en haar man het ons so vriendelik en gasvry ontvang. Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel. Die gastehuis was onberispelik, so skoon en alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik warm gekuier met verwarmers en elektriese komberse, asook ekstra komberse. Ons was welkom geheet met 'n outydse blik tuisgebakte beskuit. Ek het 'n probleem met Netflix ondervind en Moira se man het in die koue uitgekom om te kom help. Baie, baie dankie julle vir uitstekende diens. Ons kan hulle met die grootse vrymoedigheid aanbeveel en dit sal ook ons blyplek wees wanneer ons weer Bloemfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K
Besigheidsreis

Pragtige, moderne kothuis net buite Bloemfontein met vriendelike diens.

Ons het ons 4-dag verblyf baie geniet. Die kothuis is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n oorslaap of sakereis. Dit is net 'n paar kilometer uit die stad en in 'n pragtige, rustige omgewing met voëllewe en 'n privaat tuin en braaiplek. Die gashere se kommunikasie was uitstekend en ons sal beslis weer van die kothuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Danielsrust Cottage is die perfekte plek waar jy kan wegbreek en is vol natuurskoon en ook tog so naby die Stad.

Danielsrust het ons met ope arms ontvang en die bestuur het ons laat voel soos familie, en ons plekkie was uniek, als so mooi en veral die uitsig en dan kry jy nog as jy instap die reuk van varsgebakte beskuit wat spesiaal uitgesit is vir jou. Jy het die mooiste uitsig en het so baie om te kan doen en daar is ook so baie vir die kinders en groot, oop, veilige vlaktes waar jy kan speel. Ek persoonlik dink Danielsrust Cottage kan nie deur foto's beskryf word nie, want dit bring nie dit tot sy eer wat hom toekom nie, dit was 'n belewenis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer

Baie dankie, dit was n voorreg om julle hier te hé.

Danielsrust Kothuis / Cottage
Sandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

Lekker gerus na 'n lang rit.

Mooi eenheid met als wat nodig is. Eienaar het hout verskaf vir 'n boma-vuur en die komberse was heerlik sag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Danielsrust Kothuis / Cottage se terugvoer

Baie dankie. Jul altyd welkom.

Danielsrust Kothuis / Cottage
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f30334cb6dea3f6a2fe3f30a5091cba6eb75c14b13da6d7fb925cbb0007b05978d6806e262621e4a502d691c55d314fe32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 22 Vergezocht Avenue Bainsvlei 9380 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.035201792034 26.065795564071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem