Dana View Studio Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Frans V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker stil buurt om te ontspan.
Dana View Studio Apartment se terugvoer
Baie dankie Frans, dit was 'n plesier om jou hier te kon akkomodeer. Kom gerus weer terug.
Anne-marie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, bedagsaam, mooi, skoon, met 'n see-uitsig.
Dana View Studio Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18