Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dan en Wan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harder-straat 231, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dan en Wan bied selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Oesterbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien dit stapafstand vanaf die strand en ander geriewe is.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar i s'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n aparte TV-kamer met 'n DVD-speler, Netflix en WiFi.

Die leefarea lei na die houtdek met sitplek en 'n pragtige see-uitsig. Daar is ook 'n privaat beskutte buitebraai agter die verblyf. Veilige parkeerplek is buite en in 'n enkelmostorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dan en Wan sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 16

Jaar gelys 9

Ligging

  • Harder-straat 231, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harder-straat 231, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb21c092a34c5423bf2e97cda07b1530ff09ada6bd7434ef98deb18dc40f1f47b1536f72fc6bd4b803affadab55801c5cbd8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8) 231 Harder Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.170872413343 24.657244101852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem