Daisy Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenfruin Meadows, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Daisy Cottage is in Hermanus geleë en het pragtige uitsigte op die berge.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n volledige gesinsbadkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en baie natuurlike lig. Die badkamer het 'n bad, 'n ruim stort, wasbak en 'n toilet.
'n Volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en lei na 'n ruim sitarea. Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n TV. Die eenheid bied gratis WiFi. Buite het gaste hul eie stoep met stoepmeubels waar 'n braai geniet kan word.
Die kompleks is naby restaurante, winkels en The Whale Coast Mall.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Glenfruin Meadows, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Daisy Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenfruin Meadows, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom