Daberas Guest Farm
Beskrywing
Die lodge het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea en is ideaal vir 5 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n buitestort en -bad. Die kombuis het 'n aparte ingang vanaf die stoep en is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet en in die sitarea of op die onderdakstoep ontspan. Die lodge gebruik 'n lae energie-verkoelingstelsel wat die temperatuur in die somer reguleer en dit is ook met sonkragligte ingerig. Gas word gebruik om maaltye warm te maak of te kook. Die eenheid het nie 'n swembad nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Star Tree Lodge het 'n swembad wat eksklusief vir gaste van hierdie eenheid se gebruik is. Cape Ebony Lodge het nie 'n swembad nie en het nie toegang tot Star Tree Lodge se swembad nie.
- Ontbyt, middagete en aandete kan gereël word.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die swembad is nie omhein nie, maar wel bedek. Dit word egter op eie risiko gebruik.
- Die verblyf kan met 'n gewone sedanvoertuig bereik word, maar 'n 4x4-voertuig is noodsaaklik om die uitkykpunte en 4x4-roetes te verken.
- Selfone en skootrekenaars kan by die lodge gelaai word, maar daar is net MTN en Cell C-sein op die plaas.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Star Tree Lodge is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n buitebad en -stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus, en gaste kan etes by die etenstafel geniet. Gaste kan in die sitarea of op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die privaat swembad uitspan. Hernubare energie word vir die verkoelingstelsel, yskaste en ligte gebruik. Gas word gebruik om maaltye warm te maak of te kook.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Star Tree Lodge het 'n swembad wat eksklusief vir gaste van hierdie eenheid se gebruik is. Cape Ebony Lodge het nie 'n swembad nie en het nie toegang tot Star Tree Lodge se swembad nie.
- Ontbyt, middagete en aandete kan gereël word.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die swembad is nie omhein nie, maar wel bedek. Dit word egter op eie risiko gebruik.
- Die verblyf kan met 'n gewone sedanvoertuig bereik word, maar 'n 4x4-voertuig is noodsaaklik om die uitkykpunte en 4x4-roetes te verken.
- Selfone en skootrekenaars kan by die lodge gelaai word, maar daar is net MTN en Cell C-sein op die plaas.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daberas Guest Farm, 50 km vanaf Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom