Da Gama 44
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilidia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Margie H - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, neat and convenient.
Da Gama 44 se terugvoer
Thank you for the positive review.
Wilidia
Anita F - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelik. Muffins lekker vars.
Da Gama 44 se terugvoer
Baie dankie, Anita.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom gerus weer.
Anèl B - Des 2023
Algehele gradering
Ontspan en lekker.
Da Gama 44 se terugvoer
Hallo, Anél. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer as julle in Mosselbaai is. Groete, Wilidia
Jacoba D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Ons was verras met lekker muffins vir ontbyt.
Da Gama 44 se terugvoer
Jacoba, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer hier te oornag.
Groete Wilidia
Jacques V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect friendly convenience.
Lees meerDa Gama 44 se terugvoer
Thank you so much for this positive review, it is much appreciated!
We look forward to seeing you again.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da gama-straat 44, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom