Cypress Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cypress Place 1, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cypress Place is 'n ruim kamer met 'n uitsig oor die tuin en 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Kloof. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Hierdie oopplan-kamer beid slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n stoel. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Verder het die kamer 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby inkopiesentrums, hoofroetes en parke geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Cypress Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jackie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Cypress Place 1, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cypress Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cypress Place 1, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom