Cypress Apartment
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 529, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R2 000R1 333 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cypress Apartment is 'n ruim selfsorgvakansiewoonstel wat op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Pringlebaai geleë is. Hierdie woonstel het sy eie ingang en is ideaal vir gaste wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die 180-grade uitsig oor die see vanaf die uitgestrekte balkon geniet, wat ook met 'n etenstafel en 'n gasbraai spog. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cypress Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Jaar gelys 5
Ligging
- Boundary-weg 529, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 529, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12