Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypherkuil Plaashuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Cypherkuil Plaashuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ren S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ren S
Gesin met klein kinders

Goed geleë plaas vir oorslaap op N1/N9.

Mooi Karoo plaas met netjiese, skoon slaapplekgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is prentjie mooi en besef hoe awesome die stilte en die natuur gemaak is.

Ons het dit vreeslik geniet. Vir mense wat die buite lewe en jag en stilte soek, is dit die perfekte plek. Die oop vlaktes en die sterre is 'n belewenis om te sien. Die ekstra moeite wat daar vir ons gedoen is en verskeie boodskappe wat na ons gestuur is, het my juis gemaak om daarheen te wou gaan, maak nie saak die uitdagings nie. Ons love die plek. Ons as gesin het so gelag en tyd as gesin saam geniet onder die sterre en die Monopoly game onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met alles wat nodig is vir 'n oornag stop.

Ons het heerlik oornag by Cypherkuil Plaashuis. Hulle het op 'n heerlike ontdekkingstog gegaan in 'n veilige omgewing in die veld. Dit was heerlik vir die twee kinders wat net gewoond is aan stadslewe. Die verblyf was baie skoon en netjies en ons gasvrou het gereeld kontak gemaak om te hoor of alles reg is. Ons sal dit beslis aanbeveel vir mense wat 'n stil rustige aand onder die Karoo sterre wil beleef. Die grondpad is ook glad nie sleg nie, kan met 'n gewone sedan motor gery word. Ons gasvrou het ook baie duidelike aanwysings verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met vriende

As jy hou van stilte en rustigheid is dit die plek om te oornag.

Heerlike rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Lekker geslaap!

Ons het heerlik gebly. Pragtige natuur, baie mooi skoon, gerieflik ingerig. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Veral as jy 'n lekker plaasatmosfeer wil hê. Vriendelike gasvrou, meer gedoen as wat nodig was. Ons reis baie tussen Gansbaai en Pretoria, en sal nou elke keer daar oorbly. Ons is baie tevrede. Heerlik rustig. Ons het ook 4 groot honde by ons gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1335fe14b43f31664a1c0cd807d2022165de741e8757af7b6545f0db2574dc8cd2fa7e63db2968f4e3d9042a88e4ebd3d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 N9 Cyperherkuil Farm 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.085353416512 24.915159822093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem