- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curie-laan 97, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R732 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Curie Guest House is in Bloemfontein naby die skougronde, hoof-sportgeriewe en groot hospitale geleë. Jy sal ons maklik opspoor, selfs al besoek jy Bloemfontein vir die eerste keer, want ons is in Curielaan 97, een van die hoofpaaie wat van die N1 af inkom.
Verblyf is beskikbaar in 11 kamers. Ses van hierdie kamers is selfsorg-gesinseenhede. Die ander 5 het elk 'n yskassie, ketel, koffie, tee, suiker en melk. Al die kamers het beperkte DStv-kanale. Gaste kan vooraf reël as hulle wil gebruik maak van die lapa met braaigeriewe by die swembad.
Curie Guest House het parkeerplek wat beveilig is met 'n elektriese heining en kameras.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 11
Ligging
- Curie-laan 97, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curie-laan 97, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom