Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Springs Mountain Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelbed-ateljee met stoep
Selfsorg
Eenslaapkamerwoonstel met stoep
Selfsorg
2-Enkelbed-ateljee met stoep
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel met stoep
Selfsorg
Tweeslaapkamer-dupleks met stoep
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat volle betaling binne 48 uur nadat die bespreking gemaak is, aanvaar sal word.

Die kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak moet ten tyde van inklok getoon word anders sal 'n sekuriteitsfooi van R1500 gehef word met aankoms.

Beekman Holidays dien as die primêre verhuringsagent vir hierdie eiendom. Enige rente ontvang op gelde wat vir die huureiendom betaal word vanaf die tyd wat dit betaal is en die tyd dat Beekman Holidays dit aan die eienaar oorbetaal, sal gaan na Beekman Holidays.

Gaste word vereis om bewys van identiteit te toon om die kamersleutels te ontvang. Gaste kan 'n geldige ID, bestuurslisensie of paspoort gebruik as bewys van identiteit. Indien gaste versuim om so te maak sal hulle nie die eenheid kan beset nie.

Gaste wat bespreek en betaal het vir die verblyf met 'n kredietkaart sal dieselfde kaart ten tyde van inklok moet toon. 'n Sekuriteitsdeposito van R1500 sal op die kaart met aankoms gereserveer word.

Gebruik van sekere van die ontspanningsgeriewe/-toerusting by die oord is onderhewig aan 'n addisionele fooi.

Let asb. dat daar beperkte selfoonontvangs by Crystal Springs is. Veral Telkom-gebruikers mag beperkings by die oord ervaar. MTN-gebruikers word herinner dat selfoonontvangs min tot geen is gedurende beurtkrag.

Let asb. dat Crystal Springs Mountain Lodge nie studentebesprekings toelaat nie aangesien die oord nie daarvoor geskik is nie. Indien gaste in die proses van so 'n bespreking is of hierdie eenheid vir studentedoeleindes bespreek het, kontak asb. so gou moontlik die besprekingskantoor vir hulp sodat alternatiewe reëlings getref kan word. Die oord het die bestuurder laat weet dat weens die bogenoemde reël geen studente toegelaat sal word om die eenheid te beset nie.

Enige skade aan die oord, insluitend die verblyf en inhoud, is die gas se finansiële verantwoordelikheid, en kan die breekskadedeposito wat met inklok betaal is, oorskry. Dit hang af van skade tydens verblyf.

Geen toegang sal gegee word vir enige ekstra gaste bo en behalwe die maksimum aantal gaste wat in die bevestigingsbrief genoem word nie. Indien meer gaste die eenheid bewoon sal gaste en hul besoekers of 'n ander eenheid moet bespreek vir die addisionele gaste of die eenheid ontruim en gaste sal dan 'n boete moet betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbers-pas, R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1684d4754a031bd5a3b54f9ecfb58568e6f4e24a0af5deade9af31f317255df2ce525566fc801fc3c0c3190a5631d45b3858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Robbers Pass R533 1290 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.864134668416 30.694727897644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem