Crane Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Berg-weg 1, Palmietfonteinplaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Crane Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis op Palmietfonteinplaas net buite Dullstroom. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende. Hierdie kothuis word deur welige groenigheid omring.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea.
Daar is 'n onderdakhoutdek met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai. Die plaas het 3 damme waar gaste kan kunsvlieghengel.
Slaapplek
’n Bespreking by Crane Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 385
Jaar gelys 7
Ligging
- De Berg-weg 1, Palmietfonteinplaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Crane Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Berg-weg 1, Palmietfonteinplaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom