by Cranberry Cottage | LekkeSlaap
+157

Cranberry Cottage

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Cranberry Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lynette H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Gesin met tieners

Pleasantly surprised beyond our expectations! Will certainly recommend and stay again!

The place is beautiful! Love the garden and the cottage! Everything you may need. Restaurant was warm and cosy. I even forgot an item in the room and the service I received when I phoned to arrange to pick it up was great. The only improvement I can suggest is with the waiter that served us that evening in the restaurant; his communication skills are poor, to say the least. He was unable to pronounce any of the available beers, even after asking the barman and another waiter. He had no idea what sherry was. He had to look at the menu to take down our order and asked if the crumbed chicken burger we ordered was the beef or chicken option. He was slow with drinks and food. The restaurant was not busy. The lady that served us breakfast the following morning was outstanding!

Theo G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Pragtig en interessant, baie vriendelike en hulpvaardige staf, veilige parkering. Sal graag weer daar tuisgaan.

Mark H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Problems with the room.

Roof leaking in 2 places in bedroom and one in bathroom. Rats in the ceiling. Pictures on the website look better than the physical rooms.

Boerie E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boerie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf met 'n puik restaurant. Waarde vir geld.

Baie netjiese verblyf met 'n puik restaurant. Waarde vir geld.

Joa W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Goed ingerigte plek.

Ons was 5 mense wat oornag het in Cranberry Cottage. Die kamers was baie netjies en goed ingerig. Ongelukkig het 2 van die gaste nie 'n goeie nagrus gehad omdat dit lawaaierig was. Miskien kan daar tye opgestel word wanneer daar stilte moet wees. Die ontbyt was baie lekker. Ons was egter teleurgestel in die aandete - die bestellings was nie uitgevoer volgens ons aanvrae nie. Na alles kan ons dit steeds aanbeveel.

Annie C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie C
Gesin met tieners

Gerieflike oornag.

Oornag op pad Kaap toe. Kamers was goed toegerus. Ongelukkig was daar 'n paar raserige gaste, maar ek besef dit is buite die instansie se beheer.

Susan N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

My voorkeur-oorblyverblyf. Alles is uit die boonste rakke!

Esmarelda S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die heel beste plek waar ons al tuisgegaan het!

Soveel gasvryheid! Personeel dra mens omtrent op die hande. Selfs ons kar is gewas! Die ontbyt wat ingesluit was, was 'n groot verrassing en baie lekker. Restaurantkos uit die boeke. Die eenhede is pragtig en baie gerieflik. Al wat gepla het, was waterdruk wat baie laag is. 'n Juweel in die mooie Vrystaat!

Peet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot verrassing in 'n klein dorp.

Ons was baie beïndruk met Cranberry Cottage. Die diens was baie vriendelik en die kos is van die beste wat ek nog ooit by 'n plek geniet het!

Ignatia V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Die personeel is baie vriendelik en professioneel. Die restaurant se kos is smaaklik.

Rae M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rae M
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik, skoon en netjies!

Sal vir seker hulle aanbeveel as in Ladybrand omgewing is.

Rochelle A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek was mal oor die dekor, die atmosfeer en die diens. Ek sal graag weer daar wil gaan bly. Die mooiste plekkie en het so lekker ontbyt geëet.

Annine V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim.

Baie netjies en ruim. DStv sal ook 'n pluspunt wees, maar verder perfek.

Hr (sakkie) H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hr (sakkie) H
Besigheidsreis

Juweel van die Oos-Vrystaat.

Puik akkommodasie in Ladybrand met gerieflike kamers en alles wat nodig is. Kaggel in die kamer was 'n bonus. Goeie restaurant met wye verskeidenheid disse en wynlys. Voortreflike diens vanaf die personeel. Beslis 'n moet vir enige reisiger en is 'n poort na Lesotho.

Robbie A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dis die lekkerste plek op Lady en die beste diens en Koos.

Werner K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n oornag plek. Alles was great.

Willem C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gunsteling oornag fasiliteit.

Die personeel is vriendelik en uiters hulpvaardig. Eenheid was skoon en in veilige omgewing, daar was net laataand heelwat luidrugtige gaste vanaf die restaurant. Die kos in die restaurant was soos gewoonlik uitmuntend. Addisioneel is die wye verskeidenheid wyne waaruit ons kon kies. Soos genoem ons eerste keuse.

Sue-lene E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-lene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamers en badkamers en vriendelike personeel.

Baie netjies met vriendelike personeel. Ontbyt uit die boeke!

Maureen J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paradys. Dit was regtig 'n belewenis.

Dit was 'n belewenis by Cranberry Cottage. Die rustigheid daar,was wat ons nodig gehad het. Die cottage was baie netjies en volledig toegerus. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand. Die restaurant se kos en diens was van die beste. Definitief 4 ster. Ons is elke dag vriendelik ontvang.

Henk B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henk B
Besigheidsreis

Geen DStv, geen WiFi, rot in die dak.

Sien sterre.

Ewald L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald L
Enkelreisiger

Wonderlike, netjiese verblyf.

Ek was nou al 'n paar keer by Cranberries en elke keer was 'n wonderlike ervaring. Die kos was nog elke keer perfek en die kamers in top kondisie. Ek sal Cranberry Cottages vir enige iemand aanbeveel.

Anel M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

Babette G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en heerlik om te kon bly.

Cranberry Cottage het 'n ongelooflike atmosfeer omring deur die bome en plantegroei. Verblyf was gemaklik, kothuise mooi en die kos heerlik. Die personeel moet 10 sterre kry en nie net 5 nie. Hulle diens was baie goed en hulle is wonderlike mense. Sal almal aanbeveel om daar te gaan bly en verseker weer Cranberry besoek as verblyf.

Heidi F - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Besigheidsreis

Stiller as die vorige keer. Personeel vriendelik en aangenaam.

Die nuwe gerestoureerde kamers is pragtig en gerieflik. Personeel is regtig baie vriendelik en soos altyd is die kos uitstekend en die ontbyt is uit die boonste rakke. Ek hou van die idee dat daar 'n butler is en selfs jou motor kan gewas word, as mens dit sou verkies. Vir 'n voëlliefhebber is daar genoeg tuinvoëls vir vermaak. Die sekuriteit is ook goed, vriendelik en sigbaar.

Heidi F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi F
Besigheidsreis

Kamers oud en vervalle, nie skoon nie. Stof orals. Ontbyt was baie lekker en personeel is baie vriendelik.

Die twee kothuiskamers is oud en vervalle, mens ruik die stof. Daar is wel lugversorging, komberse en elektriese komberse so mens 'n slaap lekker warm. Die een kamer se stort werk glad nie en die koffiekroeg is reg oorkant die een kamer waar mens die heeltyd die harde musiek hoor. Die TV's is nie ordentlik ingestel nie en kanale soos SABC 3 ontbreek. Die paaie is baie sleg, maar die plekkie het darem veilige parkering. Die restaurant se kos is heerlik en goeie waarde vir geld, puik. Die personeel is netjies en vriendelik en behulpsaam.

Hermann G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann G
Besigheidsreis

Absoluut die moeite werd!

Sal definitief weer van hul gebruik maak!

Trudy K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy K
Gesin met tieners

Die mense is almal so vriendelik, gasvry en behulpsaam - heerlik!

Wat 'n ervaring. Vandat jy daar aankom tot jy vertrek word jy op die hande gedra deur al die personeellede. Die kamers is netjes en skoon, en dit voel asof jy privaat is en nie gepla word deur die ander gaste nie. Die kos by die restaurant was ook fantasties. Self ons voertuig is gewas sonder dat ons daarvoor gevra het - absoluut amazing; ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Zenobia N - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely STUNNING!!! Love the garden!!!!

We arrived late and the lady at reception was very unfriendly and not helpful. The first impression of this establishment was not good. There was also nobody to help with the luggage and our room was located far from reception. The beautiful garden, our room, EXCELLENT food and friendliness of Shaun, Will and Veronica made up for our first impression of Cranberry Cottage! Thanks guys for a great stay... we will definitely be back!!!!

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beeton Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA446b114352e352f066cbd7f06818c965f3ec75a2cabbb6b98ef56f5a0b59bfe26ad8aea296b27c7f8cd8318d093a59075da1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 37 Beeton Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.191525655564 27.455853223801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem