by Cozy Manor Gastekamers | LekkeSlaap
+29

Cozy Manor Gastekamers

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Manor Gastekamers is in die ou voorstad Lyttelton Manor in Centurion. Die kamers dien as oornagverblyf vir gaste wat ver reis, sakereisigers of dié wat net 'n vinnige wegbreek soek.

Die 2 kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n groot TV met Netflix en DStv Premium. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, induksieplaat en ketel.

Veilige onderdakparkeerplek is langs die kamer beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Cozy Manor Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Manor Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2dd599f304ba37d66ccaf5cbc36253569e57ed6c2945c3170ecb2265b430f7fc2c9d83961d6d7d592470b2f6e514fe050a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem