Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cozy Manor Nr. 1
Selfsorg
Die Leeukamer
Slegs verblyf
Cozy Manor Musiekkamer
Selfsorg
Cozy Manor Nr. 5 - Die plaaskamer
Selfsorg
Huisreëls

Geen geraas na 22:00.
Gaste moet hulle eie skottelgoed was.
Gaste moet asb. die gesiglappies gebruik om grimering te verwyder, en nie die handdoeke nie.
Maksimum van 2 gaste per kamer, indien anders gereël.
Skakel asb. die ligte af as die kamer verlaat word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar, en gaste kan by die gasvrou oor die ontbyt navraag doen.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393