by Cozy Manor Gastekamers | LekkeSlaap
+29

Cozy Manor Gastekamers

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Cozy Manor Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynn P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Fantastic!

Lovely hospitality and friendliness.

Samantha M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and welcoming.

The room is spacious and comfortable. Perfect for an overnight stay en route somewhere. The electric blankets were an unexpected bonus and a chilly winter night.

Bernneleigh H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernneleigh H

Dit was gemaklik en veilig.

Baie rustige omgewing gemaklik 'n waarde vir geld sal weer daar bespreek.

Lena V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Minette is 'n baie goeie gasvrou. Sal weer by haar plek oornag en aanbeveel vir almal.

Roz D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roz D
Besigheidsreis

Good accommodation for a stay over.

We would have like to have 2 chairs to sit on for dinner.

Benita M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Gesin met tieners

Fantastic.

Waarde vir geld sal enige tyd weer daar gaan bly.

Henk L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik. Fantastiese diens.

Baie netjies en ons is baie welkom laat voel.

Adriaan B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Johan C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Besigheidsreis

Baie skoon en volledig.

Cozy Gastekamer is baie goed geleë in Centurion. Vriendelike en baie netjies met alles wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap. Tuin is baie mooi en voertuig onderdak en baie veilig. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Christo Mias N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo Mias N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense gaan uit hulle pad om jou verblyf gerieflik te maak.

Lekker stil en rustig. Gasvrou gaan uit haar pad om verblyf gerieflik te maak. Dit is mense wat regtig omgee vir hulle gaste. Die blyplek is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Gert D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Mens voel tuis daar, soos ek altyd sê, 'n huis weg van jou huis af.

Annaline S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele en vriendelike ontvangs, bereid om aanpassings te maak om sodoende die aangenaamste verblyf te verseker.

Ek sal Cozy Manor enige dag vir gaste aanbeveel. Hulle het vir ons 'n weber beskikbaar gestel selfs al was daar nie braaigeriewe op die webblad geadverteer of beskikbaar nie. Baie vriendelike en sorgsame gasheer- en gasvrou.

Rassie E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en vriendelike ontvangs.

Wat 'n plesier om by Cozy Manor te bly met al die extra's Wi-Fi, DStv, lugversorging asook veilige parkeerplek. Dankie Minette, het my blyplek in Pretoria gekry.

Lizzy L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L
Gesin met tieners

Wow uitstekend.

Lanklaas sulke behulpsame mense gekry. Wow, sal julle oor en oor aanbeveel.

Dolores R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie en vriendelik.

Kamers is ruim en netjies. Goeie waarde vir geld.

Tienie J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf naby Pretoria.

Die vriendelikste gasvrou en gasheer. Baie netjies, skoon en ruim. Goed toegeruste kombuisarea. Gemaklike bed. Groot platskerm-TV met volle DStv en Netflix. Vinnige WiFi. Ons kom weer.

Freddy T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy T
Enkelreisiger

Warm welcome, felt like I was home.

Generally Cozy Manor is the ideal place for staying in, secure and quiet.

Gert D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home."

Vriendelike gasvrou en eggenoote, kamer is netjies, skoon en dit is lekker om hier oor te bly.

Ingrid M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik.

Rassie E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir die hulp met die inkloktyd, sal vir seker weer daar bly en julle aanbeveel.

Beste ontvangs ooit, die kamer is so gemaklik, het my blyblek in Pretoria gekry.

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2dd599f304ba37d66ccaf5cbc36253569e57ed6c2945c3170ecb2265b430f7fc2c9d83961d6d7d592470b2f6e514fe050a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem