Cozy Comfort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carlisle-singel 7, Durban-noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R637 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Comfort bied veilige selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in Durban. Die styl van die verblyf is deur die omgewing geïnspireer. Gaste het 'n keuse van 4 verblyfopsies, elk met 'n unieke uitleg en ontwerp.
Elke eenheid het 'n slaaparea, kombuis, badkamer en sitarea. Die Cozy Pebble het net tee- en koffiemaakgeriewe, maar die ander eenhede het elk 'n kombuis sodat gaste kos kan kook en warm maak. Die Cozy Pebble en Cozy Corner bied elk slaapplek aan 2 gaste en Cozy Cove en Cozy Coast bied elk slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netfix. WiFi is op die perseel beskikbaar.
Gaste het toegang tot aparte ingange en parkeerplek is by elke eenheid beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike buite-area met 'n vreugdesvuur-braaiput met genoeg sitplek en kinders kan lekker in die veilige tuin speel. Cozy Comfort is naby Beachwood-strand, die Japanese Tuine, Beachwood Mangroves Natuurreservaat, die Moses Mabhida Stadion en die Kingsmead Stadion-krieketgronde.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Carlisle-singel 7, Durban-noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozy Comfort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Broadway Beachwood Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carlisle-singel 7, Durban-noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom