Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 411

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Cozumel 411
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Terrie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terrie S
Gesin met tieners

Voel tuis sommer dadelik.

Dit was so lekker en die see-uitsig geniet. Die lugversorging is fantasties en maak woonstel gerieflik. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker en gerieflik gebly, dankie!

Cozumel 411 is gerieflik geleë reg langs die hoofstrand in Umdloti met 'n lieflike uitkyk oor die see. Ook goeie restaurante is gerieflik geleë reg langsaan Cozumel 411. Ons het heel veilig gevoel aangesien daar 24 uur wagte is en alle ingange beperk is vir veiligheid van inwoners. Veilige parkering onderdak ook naby hysbak en trappe. Meubels en toerusting is bietjie verouderd en kort opgradering asb. Daar is DStv, maar beperk met net 'n paar kanale, sou graag meer kanale wou geniet het. Ongelukkig is dit bietjie raserig voor 411 oor naweke aangesien strandgangers reg voor 411 tot laat in die nag straatpartytjie hou. Daar is ook nie 'n kluis om juwele etc. in toe te sluit nie. Sou ook graag braaigeriewe wou geniet het op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Cozumel is netjies en die ligging is perfek.

Cozumel is sekerlik op die beste ligging in Umdloti. Die woonstel is baie toeganklik en baie netjies. Die uitsig is perfek. Daar was egter twee bedlampies wat se gloeilampe geblaas was en die afstandbeheerders se batterye was pap, so dit sal goed wees as sulke goedjies nagegaan kan word voor jy arriveer. Maar dit is minimale klagtes. Andersins is dit 'n lekker plekkie om vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozumel 411 se terugvoer

Ek is bly om te hoor dat julle, julle verblyf geniet het. Danie vir die terugvoer en ons sal beslis aandag daaraan gee.

Cozumel 411
Ashwin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwin S
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Views of the ocean and closeness to the beach is phenomenal. Cons: The apartment needs a bit of upkeep and needs a thorough cleaning. The kitchen backsplash was full of old oil. Some furniture and appliances were different as from the advertised pictures (much older and run down, the dishwasher as well as dining set). The windows of the main bedroom hasn't been cleaned in ages. There is only one toilet. The laundry room looked dodgy, machines also looked very old. Pros: Within walking distance to a few bars and restaurants. Friendly and helpful guards. Overall, the stay was awesome after we cleaned the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozumel 411 se terugvoer

I am glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for your feedback with regard to the unit, it is appreciated and our apologies for the condition of the unit not being up to our normal standard. We have addressed the various issues with housekeeping and the cleaner. We will also forward your feedback to the owner for review with regard to appliances and furniture. The laundry room is managed by the complex and we will forward your comments to the building manager.

Cozumel 411
Wynand S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Gesin met klein kinders

Cozumel 411 is 'n moet! Fantastiese ligging, modern, asemrowende uitsig, veilig, skoon en goed versorgde woonstel!

Ons het baie baie lekker gebly. Die woonstel self is modern, skoon en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is fenomenaal! Die belangrikste natuurlik vir ons, 2 minute en ons was op die strand. Daar is uitstekende 24 uur-sekuriteit met 2 wagte, by beide ingange. Die ingange was heeltyd toe en gesluit. Ons het ons gate uit geniet, baie dankie, ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Gerieflik met die mooiste uitsig.

Heerlik ruim en netjies met veilige parkering en regoor die swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee2af78d5aadd7cc7eb732ae6a55f4edcb124eb562ccfabeb29036fbab10321b9c1cb031a739901690bc8055f59411aec525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.66465826766 31.122234041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem