Cozumel 108
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 108 is 'n selfsorgwoonstel wat stylvol versier is en in die gewilde, veilige Cozumel-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks het skouspelagtige uitsigte oor die bekende Umdloti-getypoel en is naby talle restaurante en winkels.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan altesaam 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas stoof, oond en 'n mikrogolfoond in. Die eetkamer het 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Dié vertrek en die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en uitsigte oor die getypoel.
Die kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe en die outomatiese hek word deur 'n sekuriteitswag beman. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Cozumel 108 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jaar gelys 13
Ligging
- North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 108 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom