Cozumel 103
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 850R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cozumel 103 is 'n selfsorgwoonstel met 'n omsetter in 'n veilige kompleks op Umdloti se strandfront met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see. Die kompleks is naby gewilde geriewe en besienswaardighede.
Die duplekswoonstel het slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, 'n stapelbed en gaste gebruik die derde badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die toonbank het stoele en die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 2 los stoele, 'n TV en lugversorging. Die woonstel bied toegang tot 'n privaat balkon met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en die wasgoedgeriewe in die kompleks. Die woonstel het 'n kragomskakelaar wat tydens kragonderbrekings ingespan kan word.
Slaapplek
’n Bespreking by Cozumel 103 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jaar gelys 13
Ligging
- Kusweg-Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom