Cottage on Salvia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salvia Place 18, Vincent Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cottage on Salvia is 'n knus kothuis in Vincent Heights, Oos-Londen, wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cottage on Salvia sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 4
Ligging
- Salvia Place 18, Vincent Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage on Salvia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vincent Heights Vincent Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salvia Place 18, Vincent Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom