Cottage Amnesia
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nemesia-weg 3580, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cottage Amnesia is 'n bekoorlike houtkothuis in Bettysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n prentjiemooi uitsig oor die natuur en die see in die verte. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 beddens vir kinders. Gaste deel 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, en dit lei na 'n toegeboude stoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Cottage Amnesia sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
An-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Nemesia-weg 3580, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage Amnesia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nemesia-weg 3580, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom