Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cosy Cottage is 'n opgeknapte vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in 'n stil buurt in Onrus. Die huis het al die geriewe wat gaste nodig het.

Die pragtige huis het lugversorging, beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en 'n binnebraai. Daar is ook 'n werksarea met WiFi en 'n rugsteunkragstelsel wat die WiFi, TV en ligte gedurende kragonderbrekings aan die gang hou.

Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels, 'n swembad en 'n braai-area. 'n Enkelmotorhuis en 'n parkeerplek vir 'n tweede voertuig word voorsien.

Die huis is 10 minute vanaf die Whale Coast Mall en 15 minute vanaf Hermanus se middedorp geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cosy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09c30224e8b636954f637f93ed0f8c9a2e752d5dc3ea16875f6bd234c1613fe70e52fba99fb82c0f0f58179ba577cf0bade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 20 Kranszicht Chiappini Street 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.412009094282 19.174489563299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem