Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner by the Sea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Corner by the Sea is in die idilliese kusdorpie Richardsbaai geleë. Dit is 'n bekoorlike eenheid wat 'n intieme ontvlugting aan 'n paartjie, vriende of solo-verkenners bied wat graag in 'n stil omgewing wil ontspan. Die verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en sluit gemaklike sitplek, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetarea, asook koffie- en teemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin en eetarea op die stoep. Vir avontuurlustige gaste is daar verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos visvang, bergfietsry, voetslaanroetes, voëlkyk en fietsry. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Corner by the Sea sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Cosy Corner by the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cosy Corner by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c40bc1521eee0d84a87832a202bc05df155cfb86c72bc3d889d55c7819b0c8896083eb44d1f7dd7e42361e47af23cb83eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Nondi Leap Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.782308104781 32.110448037896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem