Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfy Place Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 22, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Comfy Place Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na bekostigbare en gehalteverblyf. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in Balfour, 'n klein dorpie in Mpumalanga waar daar met mielies geboer word en steenkool gemyn word, geleë.

Dié gastehuis het 12 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het elk óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n kas, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook 'n platskerm-TV en gaste het toegang tot gratis WiFi. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele waar etes geniet kan word. Alle etes en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar, mits dit vooraf met die eienaar gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n gemotoriseerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Rissik-straat 22, Balfour, 2410, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Balfour Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 22, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7086de39890712db5e41d7b1f9d5aa8b7072dba41c42d8974cae627dba8574203477c98f16fe235239d16212c57900de0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 Rissik Street Balfour 2410 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -26.647197245594 28.594492559524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem