Comfort on Cowies Hill
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Josiah Gumede-weg 829, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Comfort on Cowies Hill is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Cowies Hill. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat Durban wil verken.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n gesellige sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Comfort on Cowies Hill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Josiah Gumede-weg 829, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Josiah Gumede-weg 829, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom