Clubview Guest House
Opsomming van Resensie
Colin V - Aug 2022
Gemiddeld
Waarde vir die bedrag wat jy betaal.
Eruca C - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Lorette F - Des 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Clubview Guest House se terugvoer
Liewe Lorette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en veilig gevind het.
Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete
Nicole
Clubview Guest House
Andre O - Okt 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam en daar is 'n selfhelpkroegie.
Clubview Guest House se terugvoer
Dear Andre,
Thank you very much for the positive feedback. We will always help our guests in any circumstance to be as helpful and hospitable as we possibly can be at any given moment.
We hope to see you soon and you are most welcome to to make use of our honesty bar again.
It was lovely to meet you both and I wish you all of the best.
Best Regards
Nicole Rowe- Manager of Clubview Guest House
Marlize Z - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik ontspanne met als wat mens nodig het.
Clubview Guest House se terugvoer
Thank you for your positive review, we hope to welcome you again.
Kind regards,
Mia
Helena R - Des 2017
Gemiddeld
Baie tevrede, sal beslis weer daar bly.
Clubview Guest House se terugvoer
Dear Helena,
Thank you very much for the compliments received. It is always our greatest pleasure to go out of our way to make you feel most welcome. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and buffet breakfast. We are looking forward to welcoming you back. Wishing you a Festive Season and a Happy New Year.
Clubview Guest House.
Una K - Okt 2017
Gemiddeld
Excellent communication and response to queries.
Flip H - Jul 2017
Gemiddeld
Vriendelik en professioneel.
Clubview Guest House se terugvoer
Goeiedag Flip
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoering en sal aanhou om die diens te lewer wat verwag word.
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Vriendelike groete
Mia
Fanie M - Jun 2017
Gemiddeld
Rustig en aangenaam.
Clubview Guest House se terugvoer
Goeie dag Fanie
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoering, ons waardeer dit en hoop om jou weer te verwelkom.
Groete
Mia
Clubview Gastehuis
Paul S - Mei 2017
Gemiddeld
Dit is n baie netjiese gastehuis met goeie diens.
Clubview Guest House se terugvoer
Goeiedag Paul,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoering te stuur in verband met jul verblyf.
Dit is regtig 'n plesier om vir jul 'n "huis" wees, weg van julle eie huis. Ons waardeer julle mooi woorde.
Vriendelike Groete van die CGH span.
Frank T - Mrt 2017
Gemiddeld
Very pleasant "home-away-from-home" stay in Pretoria.
Clubview Guest House se terugvoer
Thank you very much for the kind words. We do hope to see you again in the future.
Kind regards from all of the Clubview Guest House team
Anel S - Mrt 2017
Gemiddeld
Was 'n vinnige een aand slaapplek, baie goeie ervaring, skoon en netjiese kamer en baie vriendelike ontvangs!
Lees meerClubview Guest House se terugvoer
Liewe Anel,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly dat ons tot jul diens kon wees. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete van die hele Clubview Gastehuis span
Ingrid L - Feb 2017
Gemiddeld
Lovely stay.
Clubview Guest House se terugvoer
Good morning Ingrid,
We appreciate the time taken to post this review with such wonderful feedback, thank you very much.
We hope to welcome you back in the near future again at Clubview Guesthouse and we look forward to be of service on your next visit.
Liezl
Hester V - Mei 2016
Gemiddeld
Gasvrye ontvangs, skoon en baie naby aan Unitas Hospitaal gewees.
Clubview Guest House se terugvoer
Liewe Hester,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is so bly julle het ons gasvryheid geniet.
Vriendelike groete,
Clubview Gastehuis span
Kerry I - Sep 2015
Gemiddeld
Clean, cosy and very comfortable.
Clubview Guest House se terugvoer
Dear Kerry,
Thank you very much for the beautiful feedback. It is very kind of you and we appreciate it a lot to hear that guests enjoyed their stay at Clubview Guesthouse.
From the whole team we wish you a lovely day.
Kind regards,
Jacolene
Niel V - Sep 2015
Gemiddeld
Effektief, vriendelik en baie gemaklik.
Clubview Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Die mooi woorde word baie waardeer. Jy is welkom om weer ontbyt te kom geniet.
Vriendelike Groete,
van die hele Clubview Gastehuis Span
Louise K - Jun 2015
Gemiddeld
Ek het drie nagte verblyf nodig gehad vir 'n troue in die area.
Marlene V - Mei 2015
Gemiddeld
Dit was definitief een van die beter gastehuise waar ek al gebly het.
Barbara N - Mrt 2015
Gemiddeld
Uitmuntend en voortreflik!
Priscilla P - Feb 2015
Gemiddeld
Enjoyed my stay!
Antonett P - Des 2014
Gemiddeld
Ek het veilig gevoel.
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-laan 180, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom