Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clubview Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe sluit slegs die kamer in. 'n Buffet-ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele heffing van R100 per persoon.

Besprekings word aanvaar op ’n "per persoon"-basis en nie op ’n kamer-basis nie. Die tariewe is dus onderhewig aan die aantal persone wat in ’n kamer tuisgaan. Persone bo die ouderdom van 12 betaal die tariewe gestel vir volwassenes. Kindertariewe is gebaseer op ’n kind wat met sy/haar ouers deel per nag.

Alle tariewe sluit BTW in en is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Kwotasies is onderhewig aan beskikbaarheid en geldig vir 48 uur tensy anders gespesifiseer.

Voorlopige besprekings verstryk na 72 uur. Die gastehuis se tariewe sluit nie ontbyt, internet en wasgoeddiens in nie en geen ander dienste, soos aandete, vervoer, toere, funksies, geleenthede, partytjies, kinderoppasdiens of konferensies, word ingesluit by die tarief nie.

Inkloktyd is tussen 16:00 en 19:00 tensy ander reëlings getref is.
Gaste sal nie toegelaat word om na 22:00 in te klok nie. Hierdie reëling is nodig om die sekuriteit, gerief en welstand van ons ander gaste te verseker.
Uitkloktyd is tussen 06:30 en 10:00 tensy ander reëlings getref is.

Geen gas word toegelaat om na 13:00 uit te klok nie sodat ons die kamer vir die nuwe gaste kan voorberei.

Ekstras, soos addisionele etes, wasgoed, drankies, telefoonoproepe, ens. is uitgesluit, tensy vooraf deur middel van ’n deposito bevestig is.

Besprekings sal slegs bevestig word as die gastehuis: ‘n 50% deposito ontvang het (elektroniese oorplasing of krediet kaart) of ‘n reisagent koopbewys of ‘n besigheidsbestelling vir die akkommodasie wat bespreek is. Alle gaste se volle name, selfoonnommers asook ‘n verwagte aankomstyd moet ook verskaf word.
Op ontvangs van die besprekingsbevestiging van die gastehuis val die onus op die persoon wat die bespreking gemaak het om seker te maak dat alle besprekingsinligiting korrek is.
Die gastehuis sal nie later verantwoordelik gehou word vir foute met ‘n bespreking nie.

Alle akkommodasie is vooruitbetaalbaar, tensy andersins skriftelik ooreengekom. Die gas behou finale verantwoordelikheid vir die rekening insluitende enige addisionele kostes totdat die besigheid, agent of persoon wat die bespreking gemaak dit vereffen het.
Verminderde langtermyn tariewe is onderhewig aan besprekings van 21 aaneenlopende nagte of langer. Verminderde tariewe of afslag tariewe is onderhewig aan betaling vooruit. Sou enige bevestigde langtermyn of afslag bespreking verander word na minder nagte as ooreengekom, of sou die betalings ooreenkoms nie verontagsaam word sal die bespreking tarief aangepas word na die standaard korttermyn-tarief.
Die Gastehuis word bedryf of ‘n B&B-basis en benewens die wasgoeddiens, word geen ander dienste of maaltye aangebied nie. Enige dienste wat namens die gas deur die gastehuis betaal word, is onderhewig aan 'n 10% diensfooi.

Reg van toegang word voorbehou en CGH standaard-bepalings en voorwaardes geld.

Met aankoms by die gastehuis en met oorhandiging van die sleutels, stem die gas ooreen dat hulle gehoor sal gee aan al die CGH-bepalings en -voorwaardes.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-laan 180, Clubview East, Centurion, 0014, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08c113cd465de880ac192939aa8c5430e8f4b6c52e4e49789eb668af3efd7f2b744d45aa660b14b8e90f47dc9e8e15cc479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 180 London Avenue Clubview East 0014 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.837373964729 28.176563641699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem