Club Ten - Unit 2
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 146 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Club Ten - Unit 2 is in 'n gesinsvriendelike kompleks in Ballito geleë en spog met 'n asemrowende see-uitsig en direkte toegang tot die strand en promenade. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike wegbreek by die see.
Die woonstel word met trappe bereik wat na die grondverdieping lei. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers het plafonwaaiers en gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n houtskoolbraai, sonstoele, 'n see-uitsig en toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die woonstel het 1 aangewese onderdakparkeerplek en 1 aangewese oop parkeerplek.
Club Ten - Unit 2 is gerieflik naby plaaslike winkelsentrums en restaurante geleë en net 22,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Of gaste nou in die son op die strand wil lê of die omliggende besienswaardighede wil besoek, hiér sal hulle blywende herinneringe by die see maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Club Ten - Unit 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom