Club Mykonos 25A
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 25A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Club Mykonos 25A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Hierdie uitstekende ligging is naby die strand en restaurante. Dit is die ideale bestemming vir vakansiegangers wat 'n kuswegbreek soek.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n ruim stoep met gasbraaigeriewe. Linne, handdoeke, 'n gazebo, 'n strandsambreel, strandstoele en veerpyltjieborde word voorsien.
Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Club Mykonos 25A sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Bellamont-weg 22, Club Mykonos 25A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 25A, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom