Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivedon Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Clivedon Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Walter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Attention to detail".

Die eenheid het al ons verwagtinge oortref: esteties pragtig, netjies en skoon. Ideaal geleë as jy Addo Olifantpark wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clivedon Cottage se terugvoer

Good evening, Walter.
Thank you for your kind review. We enjoyed having you stay with us and we are pleased to note that you enjoyed your farm stay.
We hope to see you again. Kindest regards, Hannah and Eric.

Clivedon Cottage
Gavin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing waar ons lekker kon ontspan en rus.

Baie lekker gebly. Baie stil omgewing. Rustige atmosfeer waar mens lekker kan ontspan. Die gasheer/-vrou was baie behulpsaam in alle opsigte. Vinnige en vriendelike diens. Beslis aanbevole vir enige persoon opsoek na rus en vrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matwill F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matwill F
Besigheidsreis

Peaceful.

Very neat room, enjoyed the outside area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Ontspannend. Rustig.

Baie lekker. Gerieflik. Met alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou en gasheer is lieflik. Hulle het baie moeite gedoen om ons verblyf heerlik te maak. Dit was 'n ervaring om op 'n werkende sitrusplaas te bly. Pragtige uitsig. Sal definitief weer gaan. Kon nie vir 'n beter verblyf vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R336, Plaas 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9822a07281627dcfad1c7f187e8d47a0224aa86fc909fd63eb408566110534aea97973168e45016b66e7d7cf9b1e90038e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R336 Farm 606 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.450195467757 25.572628993701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem