Claymore Country Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom, maar mag nie op di ebeddens slaap nie a.g.v. die wit linne.
Gaste is welkom om op die plaas te stap, maar moet asb. op die aangewese paadjies bly om die landerye te vermy.
Gaste kan op eie risiko in die dam swem en visvang, maar moet hul eie toerusting saambirng.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colenso-weg, P294, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom