Bree Street Apartment
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 18 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 090R1 568 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bree Street Apartment is 'n bekoorlike en knus selfsorg-vakansieateljee in die hartjie van Kaapstad en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n stadservaring.
Die woonstel met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuisie is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook onbeperkte, vinnige WiFi.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n asemrowende uitsig. Die woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.
Hierdie woonstel is ideaal vir gaste wat Kaapstad se sjarme en die lewendige atmosfeer van Bree-straat wil ervaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bree Street Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 5
Ligging
- Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Bree Street Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom