Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Adrian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Awyn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi dorp. Skoon als op sy plek. Hou van die solar en boorgat water.
David M - Feb 2024
Algehele gradering
Without a hint of sarcasm my stay at Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street was delightful and I would be back in a shot.
Dorothea B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie met alles wat nodig is.
Abet F - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Jane W - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Naomi L - Nov 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon, veilig.
Andre P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike en ruim verblyf.
Christine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het.
Charl R - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Suretha G - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier tussen gawe inwoners!
Sanet M - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie, ons het baie lekker gebly in die ruim plekkie.
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer
Dankie Sanet, vir jou mooi resensie.
Alna M - Aug 2022
Algehele gradering
So 'n rustige, pragtige dorpie.
Isabella K - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was net wat 'n mens nodig het. Die plattelandse Vrystaatdorpie!
Hanneke C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige, plattelandse atmosfeer.
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer
Alle oonde werk toe ek dit na jou review gaan toets het ek dink die stoof was dalk net by die muur afgeskakel, jammer hieroor
Gideon S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Paul V - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf in oulikste plattelandse dorpie.
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer
Dankie aan almal wat sulke wonderlike reviews van Cilliers Tuis Huis gee, dit laat al die personeel se harte warm voel
Elsa V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaap tussen Kaap en Gauteng.
Jacobus G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig.
Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, als wat jy nodig het vir een aand se oorslaap.
Ansa L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige huis in Philippolis.
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike resensie, dit beteken vir ons almal daarby betrokke baie. Dis altyd lekker om so iets te hoor.
Leandri B - Des 2021
Algehele gradering
Puik! Sien ons beslis weer.
Jana N - Des 2021
Algehele gradering
Slegs oornag.
Robyn C - Des 2021
Algehele gradering
A great stop between Joburg and Plett. Clean and comfortable.
Este D - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies
Diane M - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustige dorpie. Great mense!
Naomi L - Jun 2021
Algehele gradering
Ruim, netjies en gasvry.
Arie F - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike plattelandse verblyf.
Frans C - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie keuse vir waarde vir geld, sentraal in die dorp, rustigheid.
Patrick E - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Maretha E - Des 2020
Algehele gradering
Gesellige, skoon, mooi Karookuier. Lieflike braaiplek.
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om so n positiewe review te skryf, ons sien uit om julle weer te ontvang
Groete
Cilliers Tuis Huis
Leon V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Skoon, netjies en baie gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Ina D - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring om deel van die dorp te voel en die vriendelike saamwees van die inwoners te ervaar.
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Lucille S - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon, gerieflik, ouwêrelds.
Lees meerEvert K - Des 2017
Algehele gradering
Baie lieflike verblyf.
Gerrie V - Nov 2017
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable.
Frikkie D - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf was in algemeen baie goed.
Martin A - Mei 2017
Algehele gradering
Aangename en voldoende verblyf vir enige reisiger.
Lees meerFrancois D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons oornagverblyf was gemaklik, baie skoon en netjies.
Minette O - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, maar sluit nie als in soos hul adverteer nie.
Willem S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek op pad Kaap toe vir mense wat meer soek as net 'n slaapplek.
Lynette O - Des 2016
Algehele gradering
Verwelkomende verblyf in 'n pragtige, rustige dorp.
Victoria G - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Tharina C - Sep 2016
Algehele gradering
Nie aan verwagtinge voldoen nie.
Lees meer- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobie Muller-straat 18, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom