Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 12

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Chesapeake Bay 12
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Etienne G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne G

Was heerlik saam met my dogter by die see.

Baie dankie vir die pragtige eenheid. Ek en my dogter het die kuier baie geniet. Jammer vir Eskom se load shedding. Die backup ligte het gehelp in kombuis en slaapkamers. Net paar voorstelle. Sou lekker gewees het as mens onder die afdak kon braai. Het amper elke aand begin drizzle en dan reën mens nat as jy wil die ingeboude braai gebruik. Venster in hoofslaapkamer kan mens nie oopmaak nie, want dan val dit uit die raam uit. Maak asb. die net by die tennisbaan reg vir as mens wil tennis speel. Dakwaaiers sal ook help as dit baie warm en humid raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chesapeake Bay 12 se terugvoer

Hi Etienne,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal die venster regmaak, en ek het die eienaar gevra om 'n klein portable braai te koop. Opsigter sal tennisbaan se net regmaak, en ons sal ook na die waaiers kyk.

Dankie dat julle by ons gebly het en hoop om julle weer te sien.

Groete
Mandy.

Chesapeake Bay 12
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe39c19491b2d48b70459042a16838325c15b3c9ee920e9a5b5621f3e4cdf5ef6b63cf294a317ce8147b0b770fb75c854cda3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.869955076163 30.367099379133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem