- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 8, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cherry Lane Guest House bied ’n stil en gasvrye omgewing. Dit is in die pragtige dorpie Ficksburg in die Vrystaat.
Verblyf word in gastekamers in die hoofhuis gebied. Dit is selfsorgeenhede wat elk ’n privaat ingang het. Elke kamer is individueel versier en het en suite-geriewe, sowel as ’n haardroër, waaier, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n mikrogolfoond en ’n mini-yskas.
Hierdie gastehuis het ’n groot gemeenskaplike eetkamer, sowel as ’n tuin met ’n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is veilig en het ’n elektriese hek wat aan ’n alarm gekoppel is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Jaar gelys 11
Ligging
- Voortrekkerstraat 8, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Cherry Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 8, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom