Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Chen

Guns
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die eienaar se perseel in Lyttleton Manor, Centurion. Dit is sowat 1 km vanaf Unitas Hospitaal en 4 km vanaf die Gautrain-stasie, so dis die ideale verblyf vir 'n alleenreisiger of sakereisiger. Guns bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, wat ideaal vir kinders is. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ekstra dubbelbed kan op versoek voorsien word, maar dit moet vooraf gereël word. Verder is daar ook 'n etenstafel met stoele en maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Netflix is ook ingesluit en gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Genade
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is op die eienaar se perseel in Lyttleton Manor, Centurion. Dit is sowat 1 km vanaf Unitas Hospitaal en 4 km vanaf die Gautrain-stasie, so dis die ideale verblyf vir 'n alleenreisiger of sakereisiger. Genade bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, induksieplaat, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Ekstra driekwartbed kan vir 'n kind voorsien word, maar dit moet vooraf gereël word. Verder is daar ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het ‘n gemakstoel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Netflix is ingesluit en gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vrede
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die eienaar se perseel in Lyttleton Manor, Centurion. Dit is sowat 1 km vanaf Unitas Hospitaal en 4 km vanaf die Gautrain-stasie, so dis die ideale verblyf vir 'n alleenreisiger of sakereisiger. Vrede bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed. ‘n Enkelbed kan op versoek voorsien word, maar dit moet vooraf gereël word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n tafel met stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Netflix is ingesluit, en gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eerlikheidskroeg. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-laan 209, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6a6e7501a2642574b2fd5ab85dae80c9795216719ee266e153c78d441986b26db3d4e58afd03ea24a516eaef026baa2943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 209 Emerald Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.827369657142 28.196518796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem