Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DenBosch Cottages

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 14 Des 2024.

Prys sluit in
Kothuise
Selfsorg
Huisreëls

Gratis koffie, tee, suiker, melk, vuurmaakhout (vir die warmbad en kaggel) en toiletrolle word vir die eerste nag voorsien.
Wanneer jy 5 nagte of langer bly, kan linne en badhanddoeke verfris word. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.
Troeteldiere of kinders word nie toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Laat weet asb. indien inklok later as 18:00 sal wees. Uitklok is om 10:00.
Hierdie verblyf is 'n stil omgewing, waar gaste kan rus en ontspan. Wees asb. respekvol en bedagsaam teenoor diegene rondom jou en moet nie harde musiek speel nie. Wees asb. ook van die volume van jou stem bewus, aangesien klank in die vallei ver kan trek.

Neem asb. kennis dat ons nie deel is van Charlesford Farm River Camp (kampeer/karavaanpark) wat aan die onderkant van die Phantompas op die oewer van die Knysnarivier geleë is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlesford View, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22a0ffc71ddeba64272652dc19dd385423bee5e8de8bef5655a48221070dd1c6cd7dd9639ddaeee6608cb4474dcfeaa1f6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Charlesford View Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.990415069864 22.989915311686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem