Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DenBosch Cottages

Selfsorg
Kothuise
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf word in 4 ruim kothuise gebied, wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kothuis het 'n leefarea met gemaklike binne- en buitesitplek. Die kombuisie is met 'n gasstoof, koffiemasjien, yskas, konveksie-mikrogolf en eetgerei toegerus, en daar is 'n kaggel en 'n houtvuurwarmbad onder die sterre. Op die stoep is 'n Weber-braai en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gratis koffie, tee, suiker, melk, vuurmaakhout (vir die warmbad en kaggel) en toiletrolle word vir die eerste nag voorsien.
Wanneer jy 5 nagte of langer bly, kan linne en badhanddoeke verfris word. Bring asb. jou eie strandhanddoeke.
Troeteldiere of kinders word nie toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Laat weet asb. indien inklok later as 18:00 sal wees. Uitklok is om 10:00.
Hierdie verblyf is 'n stil omgewing, waar gaste kan rus en ontspan. Wees asb. respekvol en bedagsaam teenoor diegene rondom jou en moet nie harde musiek speel nie. Wees asb. ook van die volume van jou stem bewus, aangesien klank in die vallei ver kan trek.

Neem asb. kennis dat ons nie deel is van Charlesford Farm River Camp (kampeer/karavaanpark) wat aan die onderkant van die Phantompas op die oewer van die Knysnarivier geleë is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlesford View, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22a0ffc71ddeba64272652dc19dd385423bee5e8de8bef5655a48221070dd1c6cd7dd9639ddaeee6608cb4474dcfeaa1f6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Charlesford View Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.990415069864 22.989915311686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem